"Welcome to Lucky Fish, your ultimate online destination for all things fishing! We're passionate about equipping anglers with top-quality gear, from rods and reels to premium baits and tackle. Whether you're a beginner or a seasoned pro, we've got everything you need to reel in your next big catch. Shop now and cast off with confidence!
Explore our wide range of products, available online at the click of a button. Convenient shopping, great value, and reliable delivery right to your doorstep - Countrywide!




At Lucky Fish, we prioritize customer satisfaction. Our top-quality bait, tackle and accessories are designed to enhance your fishing experience, ensuring that every trip is successful and enjoyable. Trust us for all your fishing needs.

Ek het, soos meeste mense, groot geword met papgooi. In 1993 het ek begin vlieghengel, aan heelwat kompetisies deelgeneem en dit aktief gedoen tot 1998.Karp hengel was egter nog altyd deel van my lewe, en in 2001 het ek vir die eerste keer van spesiehengel gehoor. Ek het begin lees, leer en eksperimenteer – en tot vandag toe bly dit my gunsteling vorm van hengel.
Deur die jare het ek baie damme gehengel en in 2019 het ek die ongelooflike voorreg gehad om by Bin El Oudaine in Marokko te gaan hengel – ’n ervaring wat ek nooit sal vergeet nie. Ek het al meer as 100 karpe bo10 kg gevang en verkies rivierhengel, asook Middelburg dam se berugte moeilike vis.
Persoonlike bestes:
• Linear Carp: 12 kg
• Mirror Carp: 14 kg
• Common Carp: 15.5 kg
Net so groot soos my liefde vir vang, is my passie om ander te help en te leer. Baie van die hengelaars wat ek al gehelp het, se persoonlike bestes is vandag al kilogramme groter as myne. Om daardie fotos en opregte blydskap te sien, is vir my net so lekker soos om self ’n vis te vang.
In 2023 het ’n goeie vriend, Pieter Williamson, my bekendgestel aan feeder hengel – en ek moet sê, ek geniet dit ongelooflik baie. Ek het ook die voorreg gehad om saam met hom Noordoos Mpumalanga te verteenwoordig by die SA Kampioenskappe.
Follow us on

Bass Angling
• 3× MP Provincial Team Member
• 1× Presidents Team
• 2× Protea Bass Angling Representative
• 2nd Place – MLF Championship (USA)International Team Event
Personal Bests
• Largemouth Bass: 5.75 kg
• Smallmouth Bass: 1.4 kg
Kurper
• Kurper Bonanza Winner
• 2× Team Bonanza WinnerPersonal Best
• 3de place Bonanza winner • Kurper: 2.5 kg
Billfish & Offshore Angling
• OET 10 kg Class Winner
• Johnny Heald Bazaruto International – Billfish Winner
• All-Inland Overall Winner
Personal Bests
• Black Marlin: 200 kg
• Blue Marlin: 145 kg
• Sailfish: 45 kg
Follow us on


Reviews,
"Real people, Real reviews"
Have questions or need help with your order? We’re here for you! Reach out to us anytime and our friendly support team will get back to you as soon as possible.
Email: jacques.loots08@gmail.com
Phone: +27748426328